Filippense 2:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 terwyl julle stewig aan die woord van die lewe vashou.+ Dan kan ek in Christus se dag ’n rede hê om bly te wees omdat ek weet dat ek nie verniet gehardloop of hard gewerk het nie.
16 terwyl julle stewig aan die woord van die lewe vashou.+ Dan kan ek in Christus se dag ’n rede hê om bly te wees omdat ek weet dat ek nie verniet gehardloop of hard gewerk het nie.