-
Filippense 2:27Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
27 Ja, hy het so siek geword dat hy amper gesterf het, maar God was genadig teenoor hom, en om die waarheid te sê, ook teenoor my, sodat ek nie nog groter hartseer sou hê nie.
-