13 Ja, daarom dank ons God ook sonder ophou,+ want toe julle God se woord ontvang het, wat julle by ons gehoor het, het julle dit nie as die woord van mense aanvaar nie. Nee, julle het dit aanvaar vir wat dit waarlik is, die woord van God, wat ook in julle, die gelowiges, aan die werk is.