2 Tessalonisense 1:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Daarom bid ons altyd vir julle. Ons vra dat ons God julle sal beskou as persone wat sy roeping waardig is+ en dat hy met sy krag al die goeie dinge sal uitvoer wat hy vir julle wil doen en dat hy julle dade van geloof suksesvol sal maak.
11 Daarom bid ons altyd vir julle. Ons vra dat ons God julle sal beskou as persone wat sy roeping waardig is+ en dat hy met sy krag al die goeie dinge sal uitvoer wat hy vir julle wil doen en dat hy julle dade van geloof suksesvol sal maak.