2 Tessalonisense 2:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Ons is egter verplig om God altyd vir julle te dank, broers vir wie Jehovah* lief is. God het julle as gevolg van julle geloof in die waarheid van die begin af vir redding gekies+ deur julle met sy gees te heilig.+ 2 Tessalonisense Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 2:13 Die Wagtoring,2008/9/15, bl. 30
13 Ons is egter verplig om God altyd vir julle te dank, broers vir wie Jehovah* lief is. God het julle as gevolg van julle geloof in die waarheid van die begin af vir redding gekies+ deur julle met sy gees te heilig.+