1 Timoteus 1:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Hierdie woorde is betroubaar en verdien om ten volle aanvaar te word: Christus Jesus het in die wêreld ingekom om sondaars te red,+ en ek is die ergste van hulle almal.+
15 Hierdie woorde is betroubaar en verdien om ten volle aanvaar te word: Christus Jesus het in die wêreld ingekom om sondaars te red,+ en ek is die ergste van hulle almal.+