1 Timoteus 2:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Bid vir konings en almal wat ’n hoë posisie* het,+ sodat ons kan voortgaan om ’n kalm en stil lewe te lei met erns en uitsluitlike toegewydheid aan God.+
2 Bid vir konings en almal wat ’n hoë posisie* het,+ sodat ons kan voortgaan om ’n kalm en stil lewe te lei met erns en uitsluitlike toegewydheid aan God.+