1 Timoteus 6:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Die gelukkige en enigste Heerser sal homself op die vasgestelde tye openbaar. Hy is die Koning van dié wat as konings regeer en Here van dié wat as here+ regeer. 1 Timoteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 6:15 Die Wagtoring,2008/9/15, bl. 31 2005/9/1, bl. 27
15 Die gelukkige en enigste Heerser sal homself op die vasgestelde tye openbaar. Hy is die Koning van dié wat as konings regeer en Here van dié wat as here+ regeer.