1 Timoteus 6:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Timoʹteus, beskerm wat aan jou toevertrou is+ en vermy die leë praatjies wat ’n bespotting maak van wat heilig is en valse kennis+ wat die waarheid weerspreek. 1 Timoteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 6:20 Die Wagtoring,2000/12/1, bl. 30 2000/5/1, bl. 11
20 Timoʹteus, beskerm wat aan jou toevertrou is+ en vermy die leë praatjies wat ’n bespotting maak van wat heilig is en valse kennis+ wat die waarheid weerspreek.