2 Timoteus 1:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 maar nou is dit duidelik sigbaar gemaak deur die openbaring van ons Redder, Christus Jesus.+ Hy het ’n einde aan die dood gemaak+ en het deur die goeie nuus+ aan ons getoon hoe om die lewe te kry,+ sowel as ’n liggaam wat nie kan vergaan nie.+
10 maar nou is dit duidelik sigbaar gemaak deur die openbaring van ons Redder, Christus Jesus.+ Hy het ’n einde aan die dood gemaak+ en het deur die goeie nuus+ aan ons getoon hoe om die lewe te kry,+ sowel as ’n liggaam wat nie kan vergaan nie.+