-
Titus 1:11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 Dit is nodig om hulle monde stil te maak, want dit is juis hulle wat aanhou om die geloof van hele huisgesinne te verswak deur dinge te leer wat hulle nie behoort te leer nie omdat hulle oneerlike wins wil maak.
-