Hebreërs 6:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Hierdie twee dinge is onveranderlik, en dit is onmoontlik vir God om te lieg.+ Deur middel daarvan kry ons wat na die skuilplek gevlug het, die kragtige aanmoediging om stewig vas te hou aan die hoop wat ons het.
18 Hierdie twee dinge is onveranderlik, en dit is onmoontlik vir God om te lieg.+ Deur middel daarvan kry ons wat na die skuilplek gevlug het, die kragtige aanmoediging om stewig vas te hou aan die hoop wat ons het.