Hebreërs 7:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Want die Wet stel mense met swakhede as hoëpriesters aan,+ maar die woord van die eed+ wat ná die Wet gesweer is, stel ’n Seun aan, wat vir ewig tot volmaaktheid gebring is.+ Hebreërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 7:28 Die Wagtoring,2008/12/15, bl. 14
28 Want die Wet stel mense met swakhede as hoëpriesters aan,+ maar die woord van die eed+ wat ná die Wet gesweer is, stel ’n Seun aan, wat vir ewig tot volmaaktheid gebring is.+