Hebreërs 12:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Ja, geen dissipline lyk op die oomblik asof dit iets is om oor bly te wees nie, maar dit is pynlik.* Tog bring dit ná die tyd die vreedsame vrug van regverdigheid voort vir dié wat daardeur opgelei is. Hebreërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 12:11 Die Wagtoring,2007/3/1, bl. 191988/4/15, bl. 26-27, 29-311987/10/1, bl. 15-20
11 Ja, geen dissipline lyk op die oomblik asof dit iets is om oor bly te wees nie, maar dit is pynlik.* Tog bring dit ná die tyd die vreedsame vrug van regverdigheid voort vir dié wat daardeur opgelei is.