-
Hebreërs 12:25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 Sorg dat julle nie weier om te luister na* die een wat praat nie.* Want in die verlede het mense op die aarde geweier om te luister na die een wat ’n waarskuwing van God gegee het, en hulle is gestraf. Sal ons dan nie beslis ook gestraf word as ons nie luister na die een wat uit die hemel praat nie?+
-