Jakobus 3:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Met die tong loof ons Jehovah,* die Vader, en met dieselfde tong vervloek ons mense wat “na die beeld van God” gemaak is.+ Jakobus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 3:9 Die Wagtoring,1997/11/15, bl. 17-181993/7/15, bl. 21
9 Met die tong loof ons Jehovah,* die Vader, en met dieselfde tong vervloek ons mense wat “na die beeld van God” gemaak is.+