7 Mans, net so moet julle aanhou om volgens kennis met julle vrouens saam te lewe. Behandel julle vrouens met respek,+ want die vrou is swakker, soos ’n delikate houer, en hulle is ook saam met julle erfgename+ van die onverdiende gawe van die lewe. Anders sal God nie na julle gebede luister nie.