11 As iemand praat, laat hy oor die heilige verklarings van God praat. As iemand dien, laat hy vertrou op die krag wat God voorsien,+ sodat God in alles deur middel van Jesus Christus geëer kan word.+ Die heerlikheid en die mag is syne vir ewig en altyd. Amen.