1 Petrus 4:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 As julle vir die naam van Christus beledig* word, is julle gelukkig,+ want dit beteken dat julle die gees van heerlikheid, ja, die gees van God, het. 1 Petrus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 4:14 Die Wagtoring,2014/7/15, bl. 32
14 As julle vir die naam van Christus beledig* word, is julle gelukkig,+ want dit beteken dat julle die gees van heerlikheid, ja, die gees van God, het.