2 Petrus 1:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Want profesieë het nooit deur die wil van ’n mens ontstaan nie,+ maar mense het God se woorde bekend gemaak terwyl hulle deur heilige gees gelei* is.+ 2 Petrus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 1:21 Die Wagtoring,2012/6/15, bl. 25-26 “Hele Skrif”, bl. 9-10
21 Want profesieë het nooit deur die wil van ’n mens ontstaan nie,+ maar mense het God se woorde bekend gemaak terwyl hulle deur heilige gees gelei* is.+