1 Johannes 3:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Dink aan die liefde wat die Vader ons gegee het.+ Ons word kinders van God genoem,+ en dit is wat ons is. Daarom ken die wêreld ons nie,+ want dit het hom nie leer ken nie.+ 1 Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:1 Die Wagtoring,2015/9/15, bl. 21
3 Dink aan die liefde wat die Vader ons gegee het.+ Ons word kinders van God genoem,+ en dit is wat ons is. Daarom ken die wêreld ons nie,+ want dit het hom nie leer ken nie.+