1 Johannes 4:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 As iemand sê: “Ek het God lief,” maar sy broer haat, is hy ’n leuenaar.+ Want as iemand nie lief is vir sy broer,+ wat hy gesien het nie, kan hy nie lief wees vir God, wat hy nie gesien het nie.+ 1 Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 4:20 Die Wagtoring,2007/9/1, bl. 302006/12/1, bl. 271988/3/15, bl. 181986/7/15, bl. 23
20 As iemand sê: “Ek het God lief,” maar sy broer haat, is hy ’n leuenaar.+ Want as iemand nie lief is vir sy broer,+ wat hy gesien het nie, kan hy nie lief wees vir God, wat hy nie gesien het nie.+