2 Johannes 6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En dit is wat die liefde beteken, dat ons aanhou om volgens sy gebooie te lewe.+ Dit is die gebod, net soos julle van die begin af gehoor het, dat julle moet aanhou om daarvolgens te lewe.
6 En dit is wat die liefde beteken, dat ons aanhou om volgens sy gebooie te lewe.+ Dit is die gebod, net soos julle van die begin af gehoor het, dat julle moet aanhou om daarvolgens te lewe.