Openbaring 8:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die eerste engel het op sy trompet geblaas. En daar was hael en vuur gemeng met bloed, en dit is na die aarde gegooi,+ en ’n derde van die aarde is verbrand, en ’n derde van die bome is verbrand, en al die groen plantegroei is verbrand.+ Openbaring Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 8:7 Openbaring se klimaks, bl. 133-134 Die Wagtoring (1988),1988/12/15, bl. 12
7 Die eerste engel het op sy trompet geblaas. En daar was hael en vuur gemeng met bloed, en dit is na die aarde gegooi,+ en ’n derde van die aarde is verbrand, en ’n derde van die bome is verbrand, en al die groen plantegroei is verbrand.+