Openbaring 8:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Die vierde engel het op sy trompet geblaas. En ’n derde van die son en ’n derde van die maan en ’n derde van die sterre is getref,+ en ’n derde van hulle is verduister+ sodat ’n derde van die dag en ook van die nag geen lig gehad het nie. Openbaring Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 8:12 Openbaring se klimaks, bl. 138-140 Die Wagtoring (1988),1988/12/15, bl. 12
12 Die vierde engel het op sy trompet geblaas. En ’n derde van die son en ’n derde van die maan en ’n derde van die sterre is getref,+ en ’n derde van hulle is verduister+ sodat ’n derde van die dag en ook van die nag geen lig gehad het nie.