Openbaring 13:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Hy oefen al die gesag van die eerste wilde dier uit,+ en hy doen dit voor sy oë. En hy dwing die aarde en sy inwoners om die eerste wilde dier te aanbid, wie se dodelike wond gesond geword het.+ Openbaring Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 13:12 Openbaring se klimaks, bl. 193-194 Die Wagtoring (1986),1986/2/1, bl. 6
12 Hy oefen al die gesag van die eerste wilde dier uit,+ en hy doen dit voor sy oë. En hy dwing die aarde en sy inwoners om die eerste wilde dier te aanbid, wie se dodelike wond gesond geword het.+