Openbaring 14:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 sal hy ook van die wyn van die woede van God drink wat onverdun in die beker van Sy woede+ ingeskink is. Hy sal voor die heilige engele en voor die Lam met vuur en swael+ gepynig word.
10 sal hy ook van die wyn van die woede van God drink wat onverdun in die beker van Sy woede+ ingeskink is. Hy sal voor die heilige engele en voor die Lam met vuur en swael+ gepynig word.