Openbaring 19:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 want sy oordele is betroubaar en regverdig.+ Want hy het die groot prostituut geoordeel wat die aarde met haar seksuele onsedelikheid* mislei het, en hy het wraak geneem vir die bloed van sy slawe wat op haar hande* is.”+
2 want sy oordele is betroubaar en regverdig.+ Want hy het die groot prostituut geoordeel wat die aarde met haar seksuele onsedelikheid* mislei het, en hy het wraak geneem vir die bloed van sy slawe wat op haar hande* is.”+