Openbaring 22:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 En daar sal nie meer nag wees nie,+ en hulle het geen lig van lampe of van die son nodig nie, want Jehovah* God sal hulle van lig voorsien,+ en hulle sal vir ewig en altyd as konings regeer.+ Openbaring Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 22:5 Die Wagtoring,2012/1/15, bl. 30
5 En daar sal nie meer nag wees nie,+ en hulle het geen lig van lampe of van die son nodig nie, want Jehovah* God sal hulle van lig voorsien,+ en hulle sal vir ewig en altyd as konings regeer.+