Genesis 35:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Toe het hulle al die vreemde gode+ wat in hulle hande was en die oorringe wat aan hulle ore was, aan Jakob gegee, en Jakob het dit weggesteek+ onder die groot boom wat naby Sigem was.
4 Toe het hulle al die vreemde gode+ wat in hulle hande was en die oorringe wat aan hulle ore was, aan Jakob gegee, en Jakob het dit weggesteek+ onder die groot boom wat naby Sigem was.