Genesis 37:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Israel het Josef liewer gehad as al sy ander seuns,+ omdat hy die seun van sy oudag was; en hy het vir hom ’n lang, gestreepte, hempagtige kleed laat maak.+ Genesis Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 37:3 Die Wagtoring,2014/8/1, bl. 12
3 En Israel het Josef liewer gehad as al sy ander seuns,+ omdat hy die seun van sy oudag was; en hy het vir hom ’n lang, gestreepte, hempagtige kleed laat maak.+