-
Genesis 37:17Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
17 En die man het verder gesê: “Hulle het hiervandaan weggetrek, want ek het hulle hoor sê: ‘Laat ons na Dotan gaan.’” Toe het Josef agter sy broers aan gegaan en hulle by Dotan gevind.
-