Genesis 37:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En hy het dit ondersoek en uitgeroep: “Dit is my seun se lang kleed! ’n Boosaardige wilde dier moes hom verslind het!+ Josef is sekerlik verskeur!”+
33 En hy het dit ondersoek en uitgeroep: “Dit is my seun se lang kleed! ’n Boosaardige wilde dier moes hom verslind het!+ Josef is sekerlik verskeur!”+