Genesis 44:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Later het hy die man wat oor sy huis was,+ beveel en gesê: “Vul die sakke van die manne met soveel voedsel as hulle kan vervoer en sit elkeen se geld in die opening van sy sak.+
44 Later het hy die man wat oor sy huis was,+ beveel en gesê: “Vul die sakke van die manne met soveel voedsel as hulle kan vervoer en sit elkeen se geld in die opening van sy sak.+