Genesis 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En in die seshonderd-en-eerste jaar,+ in die eerste maand, op die eerste dag van die maand, het die waters van die aarde af weggevloei; en Noag het die bedekking van die ark verwyder en gekyk, en die oppervlak van die aarde het drooggeloop.+ Genesis Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 8:13 Die Wagtoring,2013/8/1, bl. 14 2003/5/15, bl. 5
13 En in die seshonderd-en-eerste jaar,+ in die eerste maand, op die eerste dag van die maand, het die waters van die aarde af weggevloei; en Noag het die bedekking van die ark verwyder en gekyk, en die oppervlak van die aarde het drooggeloop.+