Genesis 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Ná hierdie dinge het die woord van Jehovah in ’n visioen tot Abram gekom+ en gesê: “Moenie vrees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+ Genesis Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 15:1 Die Wagtoring,2010/4/15, bl. 8
15 Ná hierdie dinge het die woord van Jehovah in ’n visioen tot Abram gekom+ en gesê: “Moenie vrees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+