Genesis 17:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hierop het God gesê: “Jou vrou Sara baar inderdaad vir jou ’n seun, en jy moet hom Isak+ noem. En ek sal my verbond met hom tot stand bring as ’n verbond tot onbepaalde tyd vir sy saad ná hom.+ Genesis Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 17:19 Die Wagtoring,2009/2/1, bl. 13-14
19 Hierop het God gesê: “Jou vrou Sara baar inderdaad vir jou ’n seun, en jy moet hom Isak+ noem. En ek sal my verbond met hom tot stand bring as ’n verbond tot onbepaalde tyd vir sy saad ná hom.+