Genesis 17:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En Abraham was nege-en-negentig jaar oud toe hy die vlees van sy voorhuid laat besny het.+