Genesis 21:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Toe het hy gesê: “Jy moet die sewe ooilammers uit my hand aanvaar, sodat dit vir my as ’n getuienis kan dien+ dat ek hierdie put gegrawe het.”
30 Toe het hy gesê: “Jy moet die sewe ooilammers uit my hand aanvaar, sodat dit vir my as ’n getuienis kan dien+ dat ek hierdie put gegrawe het.”