Genesis 22:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En hy het gesê: “Moenie jou hand teen die seun uitsteek nie en moet hoegenaamd niks aan hom doen nie,+ want nou weet ek dat jy godvresend is, deurdat jy jou seun, jou enigste, nie van my teruggehou het nie.”+ Genesis Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 22:12 Die Wagtoring,2009/2/1, bl. 181998/4/15, bl. 6
12 En hy het gesê: “Moenie jou hand teen die seun uitsteek nie en moet hoegenaamd niks aan hom doen nie,+ want nou weet ek dat jy godvresend is, deurdat jy jou seun, jou enigste, nie van my teruggehou het nie.”+