Genesis 23:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En daarna het Abraham sy vrou Sara begrawe in die grot van die veld van Magpeʹla teenoor Mamre, dit wil sê Hebron, in die land Kanaän.+
19 En daarna het Abraham sy vrou Sara begrawe in die grot van die veld van Magpeʹla teenoor Mamre, dit wil sê Hebron, in die land Kanaän.+