Genesis 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe het God begin om die uitspansel te maak en om ’n skeiding te maak tussen die waters wat onder die uitspansel moes wees en die waters wat bo die uitspansel moes wees.+ En dit was so. Genesis Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 1:7 Ontwaak!,2014/3, bl. 6 Skepper, bl. 95 Skepping, bl. 28
7 Toe het God begin om die uitspansel te maak en om ’n skeiding te maak tussen die waters wat onder die uitspansel moes wees en die waters wat bo die uitspansel moes wees.+ En dit was so.