Genesis 25:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 maar aan die seuns van die byvrouens wat Abraham gehad het, het Abraham geskenke gegee.+ Toe het hy hulle, terwyl hy nog gelewe het, van sy seun Isak af weggestuur,+ ooswaarts, na die land van die Ooste.+
6 maar aan die seuns van die byvrouens wat Abraham gehad het, het Abraham geskenke gegee.+ Toe het hy hulle, terwyl hy nog gelewe het, van sy seun Isak af weggestuur,+ ooswaarts, na die land van die Ooste.+