Genesis 26:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Woon as ’n vreemdeling in hierdie land,+ en ek sal voortdurend met jou wees en jou seën, want aan jou en aan jou saad sal ek al hierdie lande gee,+ en ek sal die beëdigde verklaring nakom wat ek vir jou vader Abraham gesweer het:+
3 Woon as ’n vreemdeling in hierdie land,+ en ek sal voortdurend met jou wees en jou seën, want aan jou en aan jou saad sal ek al hierdie lande gee,+ en ek sal die beëdigde verklaring nakom wat ek vir jou vader Abraham gesweer het:+