Genesis 26:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Wat al die putte betref wat die knegte van sy vader in die dae van sy vader Abraham gegrawe het,+ dié het die Filistyne toegestop, en hulle het dit met droë grond gevul.+
15 Wat al die putte betref wat die knegte van sy vader in die dae van sy vader Abraham gegrawe het,+ dié het die Filistyne toegestop, en hulle het dit met droë grond gevul.+