Genesis 27:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Esau was Jakob egter vyandiggesind weens die seën waarmee sy vader hom geseën het,+ en Esau het in sy hart bly sê:+ “Die dae van die routyd oor my vader kom nader.+ Daarna gaan ek my broer Jakob doodmaak.”+
41 Esau was Jakob egter vyandiggesind weens die seën waarmee sy vader hom geseën het,+ en Esau het in sy hart bly sê:+ “Die dae van die routyd oor my vader kom nader.+ Daarna gaan ek my broer Jakob doodmaak.”+