Genesis 27:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Daarna het Rebekka vir Isak bly sê: “Ek het ’n afsku gekry van my lewe weens die dogters van Het.+ As Jakob ooit ’n vrou neem uit die dogters van Het soos dié uit die dogters van die land, watter nut het die lewe dan vir my?”+ Genesis Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 27:46 Die Wagtoring,2006/9/15, bl. 21-221995/7/15, bl. 131993/8/1, bl. 7-8
46 Daarna het Rebekka vir Isak bly sê: “Ek het ’n afsku gekry van my lewe weens die dogters van Het.+ As Jakob ooit ’n vrou neem uit die dogters van Het soos dié uit die dogters van die land, watter nut het die lewe dan vir my?”+