Genesis 29:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy het gesien, en kyk, daar was ’n put in die veld en kyk, drie troppe skape het daarby gelê, want uit daardie put het hulle gewoonlik die troppe water gegee;+ en daar was ’n groot klip op die opening van die put.+
2 En hy het gesien, en kyk, daar was ’n put in die veld en kyk, drie troppe skape het daarby gelê, want uit daardie put het hulle gewoonlik die troppe water gegee;+ en daar was ’n groot klip op die opening van die put.+