Genesis 29:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En sy het weer eens swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en toe gesê: “Hierdie keer sal my man hom met my verbind, want ek het vir hom drie seuns gebaar.” Daarom is hy Levi+ genoem. Genesis Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 29:34 Die Wagtoring,2007/10/1, bl. 9
34 En sy het weer eens swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en toe gesê: “Hierdie keer sal my man hom met my verbind, want ek het vir hom drie seuns gebaar.” Daarom is hy Levi+ genoem.