Genesis 31:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Waarom moes jy in die geheim vlug en my uitoorlê en het jy my nie vertel nie, sodat ek jou met vreugde en met liedere,+ met tamboeryn en met harp+ kon weggestuur het?
27 Waarom moes jy in die geheim vlug en my uitoorlê en het jy my nie vertel nie, sodat ek jou met vreugde en met liedere,+ met tamboeryn en met harp+ kon weggestuur het?